Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / 1 Samuel

 

1 Samuel 14.13

  
13. Jonatan het hande-viervoet opgeklouter met sy wapendraer op sy hakke. Die vyand het voor Jonatan geval, en agter hom het sy wapendraer hulle doodgemaak.