Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / 1 Samuel

 

1 Samuel 25.21

  
21. Dawid het juis net gedink: ek het verniet alles wat aan daardie man behoort in die woestyn opgepas, sodat daar niks van sy goed vermis is nie. Hy vergeld my kwaad vir goed.