Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
1 Samuel
1 Samuel 26.21
21.
Maar Saul het gesĂȘ: "Ek het 'n fout gemaak. Kom terug, my seun, Dawid, want ek sal nie meer verkeerd teenoor jou optree nie omdat jy vandag my lewe gespaar het. Ja regtig, ek het dwaas opgetree en 'n growwe fout gemaak."