Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Acts

 

Acts 17.29

  
29. Aangesien ons dan self van God afstam, moet ons nie dink dat die Godheid aan beelde van goud, silwer of klip gelyk is nie. Dit is bloot skeppinge van menslike vaardigheid en verbeelding.