Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Acts

 

Acts 17.5

  
5. Maar die Jode was hieroor afgunstig en het met die hulp van 'n klomp nikswerd leeglĂȘers 'n betoging op tou gesit wat die stad in oproer gebring het. Hulle het na Jason se huis toe opgeruk en wou vir Paulus en Silas hĂȘ om hulle voor die volk te bring.