Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Acts
Acts 17.6
6.
Toe die Jode hulle nie kry nie, sleep hulle vir Jason en 'n paar ander gelowiges na die stadsbestuur toe en skreeu: "Dit is die mense wat die hele wêreld in beroering bring. Hulle is nou hier in ons stad,