Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Acts
Acts 23.30
30.
Toe aan my meegedeel is dat daar 'n komplot teen die man gesmee is, het ek hom dadelik na u toe gestuur. Vir sy aanklaers het ek gesê om hulle klagte aan u voor te lê."