Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Acts

 

Acts 27.21

  
21. Nadat hulle 'n lang tyd nie meer geëet het nie, het Paulus tussen hulle gaan staan en gesê: "Manne, julle moes na my geluister het en nie van Kreta af weggevaar het nie. Dan sou ons hierdie ramp en skade vrygespring het.