Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Acts

 

Acts 27.28

  
28. Hulle het 'n dieplood uitgegooi en 'n diepte van ses en dertig meter gekry. 'n Bietjie verder het hulle weer die dieplood uitgegooi, en toe was dit sewe en twintig meter.