Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Daniel

 

Daniel 2.13

  
13. Daar is toe 'n proklamasie uitgevaardig dat die koninklike raadgewers doodgemaak moet word. Ook Daniƫl en sy vriende is gesoek om doodgemaak te word.