Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Daniel

 

Daniel 7.13

  
13. "My nagtelike visioen het voortgeduur: daar het in die wolke iemand aangekom, iemand soos 'n menslike wese. Hy het na Hom toe gegaan wat ewig lewe en is voor Hom gebring.