Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Exodus
Exodus 14.13
13.
Maar Moses het die volk geantwoord: "Moenie bang wees nie. Staan vas, kyk hoe die Here julle vandag gaan red, want soos julle die Egiptenaars nou daar sien, sal julle hulle nooit weer sien nie.