Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Exodus
Exodus 23.21
21.
Gee ag op die engel en luister na hom; moet jou nie teen hom verset nie. Hy sal jou nie vergewe as jy teen hom in opstand kom nie, want Ek het aan hom my volmag gegee.