Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Exodus
Exodus 28.21
21.
Daar moet twaalf stene wees, een vir elke naam van die stamme van Israel. Die name van al twaalf stamme moet daarop gegraveer word soos op 'n seëlring.