Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Exodus

 

Exodus 30.13

  
13. "Elkeen wat kom om getel te word, moet met silwer betaal, ses gram volgens die standaardgewig van die heiligdom. Die ses gram is 'n offergawe vir My, die Here.