Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Exodus

 

Exodus 38.21

  
21. Hier volg die hoeveelhede van die materiaal wat gebruik is om die tabernakel waarin die getuienis was, op te rig. Dit is in opdrag van Moses bereken deur die Leviete wat gewerk het onder leiding van Itamar seun van die priester AƤron.