Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Exodus

 

Exodus 40.21

  
21. Daarna het hy die ark in die tabernakel gebring en die voorhangsel opgehang om die ark met die getuienis af te skort, soos die Here hom beveel het.