Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Exodus

 

Exodus 8.21

  
21. want as jy my volk nie laat gaan nie, sal Ek steekvlieƫ op jou loslaat, op jou amptenare, op jou mense en in jou huise. In die huise van die Egiptenaars en ook op hulle lande sal dit swerm van die steekvlieƫ.