Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Genesis

 

Genesis 17.21

  
21. Maar dit is met Isak, die seun wat Sara vir jou oor 'n jaar in die wêreld sal bring, dat Ek my verbond sal nakom."