Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Genesis
Genesis 28.13
13.
Toe kom staan die Here by Jakob en sê: "Ek is die Here die God van jou voorvader Abraham, die God van Isak. Ek sal die grond waarop jy lê, vir jou en jou nageslag gee.