Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Genesis
Genesis 38.21
21.
Hy het navraag gedoen by die mense van die plek waar sy gesit het. Hy het gevra: "Waar is daardie tempelprostituut wat by Enajim langs die pad was?" Hulle het hom geantwoord: "Hier by ons is nie 'n tempelprostituut nie."