Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Genesis
Genesis 40.13
13.
Oor drie dae sal die farao aan jou aandag gee en jou in jou amp herstel. Jy sal weer vir die farao sy beker aangee soos vroeƫr toe jy sy skinker was.