Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Hebrews
Hebrews 12.15
15.
Sorg dat niemand van die genade van God afvallig word nie. Sorg dat daar nie verbittering soos 'n wortel uitspruit, moeilikheid veroorsaak en baie besmet nie.