Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Isaiah
Isaiah 10.13
13.
want die koning van Assirië het gesê: "Ek het dit met my eie mag gedoen, met my eie insig en verstand. Ek het die grenslyne van volke verskuif en hulle voorrade geplunder; ek het hulle inwoners met my mag onderwerp.