Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Isaiah
Isaiah 22.13
13.
Maar nou is julle nog vrolik en plesierig, julle slag beeste en kleinvee, julle eet vleis en julle drink wyn, julle sê: "Laat ons eet en drink, want môre is ons dood."