Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 23.13

  
13. Kyk na die Galdeërs se land, sy volk bestaan nie meer nie: hulle land is deur die Assiriërs 'n woonplek vir woestyndiere gemaak, die Assiriërs het stormramme daarteen opgerig en die paleise platgestamp, dit 'n puinhoop gemaak.