Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 26.21

  
21. Die Here kom uit sy woonplek te voorskyn om die bewoners van die aarde te straf oor hulle ongeregtighede. Die aarde sal vertel van die bloed wat daarop vergiet is en sal nie meer die mense wat vermoor is, wegsteek nie.