Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Isaiah
Isaiah 28.13
13.
Die woord van die Here tot hulle sal nou wees 'n bietjie brabbeltaal hier en 'n bietjie brabbeltaal daar, sodat hulle sal struikel waar hulle ook gaan, verstrik sal raak, gevang en vernietig sal word.