Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 28.21

  
21. Soos by Perasimberg sal die Here Hom gereed maak, soos in die laagte by Gibeon sal Hy Hom in sy toorn voorberei om te doen wat Hy wil doen, om die taak te verrig waartoe Hy besluit het, en dit is iets vreemds wat Hy wil doen, dit is 'n uitsonderlike taak.