Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 33.21

  
21. Daar sal die Here vir ons die magtige God wees, daar waar die strome, die riviere, breed sal vloei sonder dat die vyand se roeibote daarop vaar, die oorlogskepe daar verbykom.