Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 40.21

  
21. Weet julle dan nie, het julle nie gehoor nie, is dit nie van die begin af aan julle bekend gemaak nie, het julle nie 'n begrip van hoe die aarde ontstaan het nie?