Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 44.13

  
13. Die ambagsman wat hout gebruik, meet met sy maatlyn en merk die beeld se buitelyne af. Hy bewerk hom met beitels en trek sy mate met 'n passer af. Hy maak hom in die vorm van 'n mens, 'n pragtige mens wat in 'n huis moet woon.