Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 45.13

  
13. Ek het vir Kores te voorskyn laat tree om reg te laat geskied; Ek verwyder elke hindernis op sy pad. Hy sal my stad weer opbou en my ballinge terugstuur sonder dat hy betaling of 'n geskenk daarvoor ontvang, sĂȘ die Here die Almagtige.