Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 47.13

  
13. Jy het jou moeg gemaak met jou baie voortekens. Laat jou voorspellers nou optree, laat hulle jou help, hulle wat die hemel opdeel en die sterre bekyk, hulle wat elke maand bekend maak wat oor jou gaan kom.