Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Isaiah

 

Isaiah 60.21

  
21. Al jou inwoners sal regverdiges wees, hulle sal die land vir altyd besit. Hulle is die loot wat Ek self daar geplant het, die werk van my hande om my roem te vermeerder.