Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Joel

 

Joel 2.13

  
13. Skeur julle harte, nie julle klere nie. Kom terug na die Here julle God toe: Hy is genadig en barmhartig; Hy is lankmoedig en vol liefde. Hy is bereid om straf te herroep.