Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Joshua
Joshua 7.13
13.
Staan op, reinig die volk, sê vir hulle: Reinig julle vir môre, want so sê die Here die God van Israel: Daar is gewyde goed tussen julle, Israel. Julle kan nie teen julle vyande staande bly as julle nie die gewyde goed tussen julle verwyder nie.