Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Joshua

 

Joshua 7.21

  
21. ek het onder die buit pragtige klere uit Sinar gesien en ook sowat twee kilogram silwer en 'n staaf goud van meer as 'n halwe kilogram; ek wou dit baie graag hĂȘ en ek het dit gevat. Dit is in die grond in my tent begrawe. Die silwer is heel onder."