Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Lamentations

 

Lamentations 2.21

  
21. Jonges en oues lĂȘ dood in die strate; jong vroue en jongmanne het deur die swaard geval. U het hulle neergevel op die dag van u toorn, U het 'n slagting aangerig en geen genade betoon nie.