Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Leviticus
Leviticus 22.21
21.
Wanneer iemand 'n maaltydoffer aan die Here bring om 'n gelofte na te kom of as 'n vrywillige offer, is 'n bees of 'n stuk kleinvee sonder liggaamsgebrek aanneemlik. Die dier mag nie enige liggaamlike tekortkominge hĂȘ nie: