Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Leviticus
Leviticus 23.39
39.
"Julle moet dus op die vyftiende van die sewende maand wanneer julle die vrugte-oes insamel, sewe dae lank die fees van die Here vier. Die eerste en die agste dag moet rusdae wees.