Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Leviticus
Leviticus 6.21
21.
Die offergawe word met olie aangemaak op 'n bakplaat en die mengsel word as graanoffer in stukkies aangebied. Dit is aanvaarbaar vir die Here.