Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Mark
Mark 10.39
39.
"Ons kan," sê hulle vir Hom. Daarop sê Jesus vir hulle: "Die beker wat Ek drink, sal julle drink, ja, en met die doop waarmee Ek gedoop word, sal julle gedoop word.