Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Mark

 

Mark 2.4

  
4. Toe hulle hom weens die gedrang nie by Jesus kon kry nie, breek hulle die dak reg bokant Hom oop, en nadat hulle 'n opening in die dak gemaak het, laat hulle die draagbaar waarop die verlamde man gelĂȘ het, daardeur afsak.