Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Micah

 

Micah 4.13

  
13. Maak klaar en dors die gerwe, Sion! Ek maak jou sterk: Ek gee vir jou bronskloue sodat jy baie nasies kan vermorsel. Jy sal aan die Here wy wat hulle buitgemaak het, al hulle besittings aan die Koning van die hele wêreld.