Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Nehemiah

 

Nehemiah 2.13

  
13. Ek is diƩ nag deur die Dalpoort na die Jakkalsfontein en die Vullispoort toe en het die mure van Jerusalem nagegaan waar hulle afgebreek was en ook die poorte wat verbrand was.