Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1983) / Web / Nehemiah

 

Nehemiah 4.13

  
13. Ek het die volk, gewapen met swaarde, spiese en pyle en boƫ, familiegewys ingedeel en hulle stelling laat inneem agter die muur onderkant elke plek waar die muur nog nie hoog genoeg was nie.