Home
/
Afrikaans
/
Afrikaans Bible (1983)
/
Web
/
Zechariah
Zechariah 11.13
13.
Die Here het vir my gesĂȘ: Gooi dit vir die pottebakker! En dit was nogal die kosbare loon wat hulle gemeen het ek werd is! Maar ek het die dertig stukke gevat en dit in die huis van die Here vir die pottebakker gegooi.