Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 1 Chronicles

 

1 Chronicles 28.21

  
21. En daar is die afdelings van die priesters en die Leviete vir elke diens in die huis van God; verder het jy by jou in elke soort werk allerhande kunstenaars, gereed vir elke diens; ook die owerstes en die hele volk vir al jou sake.