Home / Afrikaans / Afrikaans Bible (1953) / Web / 1 Kings

 

1 Kings 13.21

  
21. en hy het die man van God wat uit Juda gekom het, toegeroep en gesê: So spreek die HERE: Omdat jy wederstrewig was teen die mond van die HERE deur nie die gebod te hou wat die HERE jou God jou beveel het nie,